Music Festival 2019

Kommentaar ontvang na Pryswennerskonsert 2019

Dit was so ‘n lekker konsert gisteraand…ek het dit baie geniet! – Anria Breytenbach

Veels geluk met wonderlike kunswedstryd. Dir was baie goed georganiseer en gisteraand (pryswennerskonsert) was behoorlik ‘n ‘showcase’ van hoogstaande gehalte. Ek dink werklik jul het ‘n platvorm vir jong mense geskep wat uniek is en weg van die algemene ‘meulens’ waardeur talent
gemaal word. Die tipe items wat by julle ingeskryf het was wyduiteenlopend en almal was op ‘n hoë vlak van ontwikkeling en afronding. – Dr Kobus Groenewald

Thank you for a smooth Arts program in July and for giving young people a platform. – Laura van Niekerk

You put such a lot of effort into the Festival…it was such a treat to hear all that beautiful music. We are happy to support the (Arts@)Sussex Festival. – Anthea Wesley-Smith

Ek het die mooi talent waardeer gisteraand. – Lucia Poggenpoel

Tonight was spectacular. We are so thankful and blessed to have you in our lives. – Youve Singh

I so enjoyed the whole evening and the amazing talent. – Claudia Strauss

Baie dankie en alles van die heel beste vir ‘n wonderlike poging om die kunste te bevorder. Baie geluk met die goeie reëlings. – Deirdre Blignaut